Maandag 24 Augustus 2015

Goudgeel vreugdes

Min dinge is so lekker as om kamera-in-die-hand buite in die natuur te wees en voëls dop te hou. Bontrugwewer was gister weer besonder doenig en het ons dag goudgeel ingekleur!


 Amper daar! 

 Nog 'n bietjie kuier! 

 Behendig klou die dun toontjies om die riet waaraan die koppie hang. 
Aan die kareeboom in ons voortuin hang alreeds 'n splinternuwe nessie. Gereed vir 'n nuwe seisoen. Ek wonder of sy wyfie dié keer tevrede gaan wees?

2 opmerkings:

  1. Hoe mooi is almal net nie! En ek lief jou "feeder", ek soek ook so een!

    AntwoordVee uit

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...