tag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post723701154868487101..comments2023-08-25T18:15:10.435+02:00Comments on Ons geveerde vriende : Die vreugdes van 'n tuinElizabeth Kendallhttp://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-51540189211355820112017-08-31T13:28:36.135+02:002017-08-31T13:28:36.135+02:00Lekker om jou hier te sien Maree! Gelukkig het ek ...Lekker om jou hier te sien Maree! Gelukkig het ek nie rotte nie, hoop hulle bly vir ewig weg. Sterkte daarmee! Ja wat, ons maak planne! Geniet jou voëltjies soos ek myne! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-47096883234226028782017-08-31T12:05:07.342+02:002017-08-31T12:05:07.342+02:00Dit gaan net so "lente-woes" hier by my ...Dit gaan net so "lente-woes" hier by my Liz! My voëltjies vra ook "Waar is die sade en vrugte dan?!" en my probleem is nie duifies nie, maar rotte! So vinnig as wat ek saad en vrugte sit, so vinnig sien ek die rotte 'n halwe appel wegdra! So nou is die vrugte elke dag op 'n ander plek totdat die rotte die nuwe plekke ontdek, dan beweeg ons maar weer na êrens anders. Dis 'n pragtige voël-voerder en wonderlik hoe gou die voëls aanpas.Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.com