tag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.comments2023-08-25T18:15:10.435+02:00Ons geveerde vriende Elizabeth Kendallhttp://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comBlogger45125tag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-91443036625563715542019-04-21T06:35:38.126+02:002019-04-21T06:35:38.126+02:00Ek kan glo Maree! En behalwe vir die besluit om we...Ek kan glo Maree! En behalwe vir die besluit om weer voëltjies nader te lok, het ek ook besluit om weer 'n paar woorde te blog op ons geliefde blog. Ek sien dus uit na jou volgende inskrywing! Glimlag. Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-73291611893178600812019-04-21T05:46:11.700+02:002019-04-21T05:46:11.700+02:00'n Wonderlike besluit Liz! Daar is niks so hel...'n Wonderlike besluit Liz! Daar is niks so helend of inspirerend as voëltjies nie! En ek verlang tog so na my Robbie! ❤️❤️❤️Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-51540189211355820112017-08-31T13:28:36.135+02:002017-08-31T13:28:36.135+02:00Lekker om jou hier te sien Maree! Gelukkig het ek ...Lekker om jou hier te sien Maree! Gelukkig het ek nie rotte nie, hoop hulle bly vir ewig weg. Sterkte daarmee! Ja wat, ons maak planne! Geniet jou voëltjies soos ek myne! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-47096883234226028782017-08-31T12:05:07.342+02:002017-08-31T12:05:07.342+02:00Dit gaan net so "lente-woes" hier by my ...Dit gaan net so "lente-woes" hier by my Liz! My voëltjies vra ook "Waar is die sade en vrugte dan?!" en my probleem is nie duifies nie, maar rotte! So vinnig as wat ek saad en vrugte sit, so vinnig sien ek die rotte 'n halwe appel wegdra! So nou is die vrugte elke dag op 'n ander plek totdat die rotte die nuwe plekke ontdek, dan beweeg ons maar weer na êrens anders. Dis 'n pragtige voël-voerder en wonderlik hoe gou die voëls aanpas.Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-65608525961949008802017-04-12T16:16:43.951+02:002017-04-12T16:16:43.951+02:00Ek is OORTUIG daarvan daar gaan enetjie vir jou wa...Ek is OORTUIG daarvan daar gaan enetjie vir jou wag! Dankie vir die inloer Maree! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-29248278147653223912017-04-12T09:12:52.585+02:002017-04-12T09:12:52.585+02:00Pragtige dinetjie! Bly jy is lief vir hom Oiz! Ek ...Pragtige dinetjie! Bly jy is lief vir hom Oiz! Ek wonder of daar Cape Robin-chats in KwaZulu Natal is...?Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-28529682486990452162017-02-15T04:57:00.749+02:002017-02-15T04:57:00.749+02:00Dankie Maree, ja tye soos dié is net wonderlik! Dankie Maree, ja tye soos dié is net wonderlik! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-44601243383287503502017-02-14T06:59:44.615+02:002017-02-14T06:59:44.615+02:00Uitstekende vakmanskap van daai Dikbekkie Liz! Bly...Uitstekende vakmanskap van daai Dikbekkie Liz! Bly jy kon bietjie stil-tyd geniet en die natuur bewonder!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-21633869272613090422017-02-14T06:57:41.763+02:002017-02-14T06:57:41.763+02:00This comment has been hidden from the blog.Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-32091297394364437772017-02-13T13:30:13.173+02:002017-02-13T13:30:13.173+02:00This comment has been hidden from the blog.Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-19683250743747170112016-01-23T06:11:47.836+02:002016-01-23T06:11:47.836+02:00Presies die tipe besoekers waarvan ek hou oor Kers...Presies die tipe besoekers waarvan ek hou oor Kersfees! Pragtige foto's Liz!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-1250128049288972942015-12-10T03:39:35.191+02:002015-12-10T03:39:35.191+02:00Is dit nie wonderlik hoe die voëltjies sommer so v...Is dit nie wonderlik hoe die voëltjies sommer so van een kleur na 'n ander kan oorskakel nie Liz? Ek verbaas my ook daagliks daaraan! En daai Paradysvlieëvanger is die mooiste dingetjie onder die son!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-84899431017230722972015-11-14T16:42:20.637+02:002015-11-14T16:42:20.637+02:00Wonderlik! Dankie Maree vir die inloer! Wonderlik! Dankie Maree vir die inloer! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-23289676079378713022015-11-13T14:31:14.897+02:002015-11-13T14:31:14.897+02:00Dit lyk nou net soos my mossies se nes onder my pa...Dit lyk nou net soos my mossies se nes onder my patio dak, ook so tussen die latte en die sink! Pragtig!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-26530007198628686772015-10-20T17:08:39.336+02:002015-10-20T17:08:39.336+02:00Baie dankie..... wie is Anonymous dan nou? Waardee...Baie dankie..... wie is Anonymous dan nou? Waardeer jou inloer! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-89985489234198075192015-10-20T11:46:36.668+02:002015-10-20T11:46:36.668+02:00Ag, hoe praggies is sy net nie Liz, 'n pragtig...Ag, hoe praggies is sy net nie Liz, 'n pragtige monument wat jy hier opgestel het! xxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-1147363229616999932015-10-06T16:28:44.429+02:002015-10-06T16:28:44.429+02:00Sommer vir ons almal Maree! Baie dankie vir die in...Sommer vir ons almal Maree! Baie dankie vir die inloer en gawe kompliment! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-38060139781695121342015-10-06T16:25:28.448+02:002015-10-06T16:25:28.448+02:00Sal ek nou maar soos die Engelsman sê: "It ru...Sal ek nou maar soos die Engelsman sê: "It runs in the family!!" Dankie vir jou inloer Vic, ek waardeer dit baie. Geniet ook altyd jou verse!! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-27333079009255742612015-10-06T06:04:20.771+02:002015-10-06T06:04:20.771+02:00Aaah, pragtige foto's Liz! Met 36℃ in julle om...Aaah, pragtige foto's Liz! Met 36℃ in julle omgewing is die water definitief a lewensredder vir ons geveerde vriende!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-62301035384549310762015-10-05T11:19:28.250+02:002015-10-05T11:19:28.250+02:00Hallo Elizabeth. Dankie vir die uitnodiging na hi...Hallo Elizabeth. Dankie vir die uitnodiging na hierdie blog. Ek het dit baie geniet om na die foto's te kyk en beskrywings te lees -- ook jou mooi sketse en verse.<br /><br />Ek het mos ook 'n rits verse [en foto's] oor voëls geskryf [op Woes]. Groete.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15616626179101912427noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-53909658881038191892015-09-23T05:40:43.408+02:002015-09-23T05:40:43.408+02:00O, ek is bly jy dink so Maree....as ek nou een din...O, ek is bly jy dink so Maree....as ek nou een ding leer by hierdie Janfrederik, dan is dit GEDULD! Dankie vir die mooi woorde en inloer hier. Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-61455051707559149322015-09-23T04:17:22.909+02:002015-09-23T04:17:22.909+02:00Kan jy nou glo dat 'n Gewone Mossie (Cape Spar...Kan jy nou glo dat 'n Gewone Mossie (Cape Sparrow) SOOO mooi kan wees Liz, wat 'n pragtige foto! En ek sien daai Jan Frederik kyk diep on jou oë, hy weet elke ding wat jy dink! Een van die dae is hy in jou kombuis! Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-3283152823781033962015-09-19T08:42:28.598+02:002015-09-19T08:42:28.598+02:00So dalk moet ek een van my glasogies so mak probee...So dalk moet ek een van my glasogies so mak probeer maak soos jy jou "Robbie"! ;-)) <br />Dankie vir die inloer Maree! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-78586494179376120052015-09-19T07:49:23.327+02:002015-09-19T07:49:23.327+02:00Al die voëltjies kan gunstelinge wees Liz, myne is...Al die voëltjies kan gunstelinge wees Liz, myne is natuurlik my Jan Frederik. Ek kan glad nie 'n rappor opbou met my Witogies nie, kan hulle nie eers fotografeer nie! Sodra hulle my sien, verdwyn hulle in die hoogste toppe van die bome en kom sit NOOIT op my voertafels nie. Maar eendag is eendag, dan gaan ek hulle vasvang!Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2334750924959624191.post-10827152238947673342015-09-14T06:33:07.354+02:002015-09-14T06:33:07.354+02:00Manewales is dit beslis!! Dankie Maree! Mossiemane...Manewales is dit beslis!! Dankie Maree! Mossiemanewales. (nuwe woord!) xElizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.com