Sondag 25 Oktober 2015

Ons mossies

Ja ons s'n! Hulle nes is reg bokant ons koppe as ons 'n tydjie maak om in die koelte langs die rondawel te gaan sit en ontspan en oor die dag se gebeure gesels. Ons mossies. 'n Mannetjie en 'n wyfie. Lieflik. 

 Hier is die wyfie met 'n happie in die snawel. 

Die nes is klaar, nou is dit tyd om eiers te lê en te broei. Sommer net hier naby. 

2 opmerkings:

  1. Dit lyk nou net soos my mossies se nes onder my patio dak, ook so tussen die latte en die sink! Pragtig!

    AntwoordVee uit

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...